Winskopie: Bazoo-Grootboek: Bazoo en die wegholbrand

R80.00

Hierdie is ‘n winskopie, dus ‘n nuwe boek wat effens beskadig het gedurende die vervoerproses en daarom teen ‘n laer prys verkoop word.

 

Bazoo en die wegholbrand: Dis somer in Fynbosbuurt. Bazoo en sy dieremaats baljaar in en om die watergat, salig onbewus van die groot gevaar wat dreigend naderkom …

Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genre:

Beskrywing

AGTERGROND

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers! Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoedertwiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is, vind leer mos spontaan plaas!

Bazoo en die wegholbrand: Dis somer in Fynbosbuurt. Bazoo en sy dieremaats baljaar in en om die watergat, salig onbewus van die groot gevaar wat dreigend naderkom …

Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

(Voorlees en leer lees)

Kyk ook:

 

LESERSPROFIEL

  • 2 – 7 jariges

Addisionele Inligting

Gewig 0.350 kg
Mates 42 × 30 cm
Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781920465636

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Winskopie: Bazoo-Grootboek: Bazoo en die wegholbrand" te beoordeel