Winskopie: Asterix en die verlore papirusrol (36)

R110.00

Hierdie is ‘n winskopie, dus ‘n nuwe boek wat effens beskadig het gedurende die vervoerproses en daarom nou teen ‘n laer prys verkoop word.

 

Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die 37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genre:

Beskrywing

AGTERGROND

Caesar het ’n boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese Oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se “Kommentare oor die Galliese Oorlog” nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet wat die res van Gallië nie mag weet nie, en wat die HELE RYK GAAN SKUD? Wanneer een van die kopiiste ontsnap met ’n papirusrol onder die arm, is die gort gaar!

 

Asterix en die verlore papirusrol is die 36de boek in die gewilde Asterix-reeks.

 

OOR DIE VERTALER

Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ’n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.

 

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 21.5 × 28.0 cm
Outeur

Jean-Yves Ferri

Vertaler

Sonya Van Schalkwyk-Barrois

Ontwerper

Didier Conrad

Verskyningsdatum

Oktober 2015

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

48

ISBN

978-1-4853-0541-5

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Winskopie: Asterix en die verlore papirusrol (36)" te beoordeel