KoueKoffieBoeke KoueKoffieBoeke
Uitgekies deur ons, geliefd deur jou kind

KoueKoffieBoeke is trots om nou ook Bazoo-boeke aan te hou!

Bazoo se reuse-storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers. 

Fred Mouton en Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ’n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel, met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies en afleidings maak) te help ontwikkel.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ’n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is, vind leer spontaan plaas!

Luisterstories en liedjies is ook beskikbaar. 

Bazoo-bundel (3 Grootboeke)
Hierdie bundel sluit in: Pasop!  Eendag as ek groot is ... Van kop tot toon Hierdie is REUSEBOEKE (wat dit nog meer opwindend maak)! Kyk ook: 25 x Luisterstories voorgelees…
 
R250.00
Besoek Winkel
Bazoo-bundel: Vier seisoene (4 Grootboeke)
Vier Seisoene sluit in: Bazoo en die wegholbrand (Somer) Die Herfsmark (Herfs) Plek vir 'n muis (Winter) Trappie raak weg (Lente)  Hierdie is REUSEBOEKE (wat dit nog meer opwindend maak)! Kyk ook: 25 x…
 
R350.00
Besoek Winkel
Besoek ons Winkel
Resensent van die maand

Liam Lang, 8 jaar oud (amper 9), is lief vir: lees, skryf, landloop, rugby, krieket, Minecraft en enigiets met die ruimte te doen. Hierdie is sy eerste resensie vir KoueKoffieBoeke (Uit-Die-Mond-Van-Die-Suigeling):

Van ons nuwe boeke vir Julie
Die storie van sterre en planete
Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte –…
 
R230.00
Besoek Winkel
Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse (2)
Hierdie is nommer 2 van dié internasionale blitsverkoper!
 
R250.00
Besoek Winkel
Die ongelooflikste sending: kies jou eie avontuur
KIES JOU EIE AVONTUUR! Om ’n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg, maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer…
OP AFSLAG
Original price was: R190.00.Current price is: R170.00.
Besoek Winkel
Kosbare kind, pas jou sintuie op!
Kosbare kind, pas jou sintuie op is ‘n brief van ‘n mamma aan haar jong kind. Kom verwonder jou in die kind en sy leefwêreld en leer dat die lyfie, insluitend…
 
R120.00
Besoek Winkel
Junie se Topverkopers

"Kweek kinders met karakter" is 'n topverkopers wat tans uitverkoop is. Stuur vir ons ’n e-pos na info@kouekoffieboeke.co.za om jou naam op te sit vir voorafbestelling.

Ander topverkopers:

Vrugte van die Gees: liefde, geduld & vriendelikheid
Liefde, geduld & vriendelikheid Die Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die…
 
R95.00
Besoek Winkel
Katryn & Kie: Leesvlak 1-bundel
Al 5 boekies in Leesvlak 1! Katryn en Kie is ‘n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op ‘n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese…
OP AFSLAG
Original price was: R325.00.Current price is: R300.00.
Besoek Winkel
Hoekom moet ek dit doen?
Jy moet jou tande borsel! Maar hoekom dan? Sal klein tandeborselmannetjies jou tande kom skoonskrop as jy dit nie doen nie? Natuurlik nie! Jou tande sal sleg word! Op 'n…
 
R160.00
Besoek Winkel
Die goorgomgaai
Vandat Die goorgomgaai 20 jaar gelede die eerste keer as The Gruffalo verskyn het, het dit ’n internasionale klassieke kinderboek geword. Meer as 13,5 miljoen kopieë van die boek is…
 
R150.00
Besoek Winkel
Ons Gunstelingboeke-op-afslag vir Julie
Mynhardt die moeilike kind
Mynhardt is ’n moeilike kind. Altans, so dink sy ouers. Toe hy probeer verduidelik dat ’n yslike slang hom lewend ingesluk het, sê sy ouers dat hy veels te oud…
OP AFSLAG
Original price was: R170.00.Current price is: R150.00.
Besoek Winkel
Die Otters-bundel (boek 1 – 8)
Dié klassieke, gewilde reeks trek – ná ’n afwesigheid van 20 jaar en vele versoeke – ’n nuwe baadjie aan! Daar is 8 boeke in die reeks. Kom deel in…
OP AFSLAG
Original price was: R960.00.Current price is: R750.00.
Besoek Winkel
Karre en kroeks
Jy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat. Daar is…
OP AFSLAG
Original price was: R295.00.Current price is: R240.00.
Besoek Winkel
Die aardigste kinders op aarde-stel (Boek 1-3)
IS JY DAPPER GENOEG OM DIE WÊRELD SE STOUTERSTE STOUTGATTE TE ONTMOET? Wees gewaarsku! In hierdie boeke is daar stories oor die vyf mislikste meisies en die vyf stuitigste seuns…
 
R795.00
Besoek Winkel
Lees ons Artikels
Verwys jou Vriende

Weet jy van enigiemand wat sal hou van ons boeke? Verwys jou vriende en verdien:

 

  • ’n R100-koepon vir elke 10 mense wie ’n eerste bestelling plaas
  • ’n R200-koepon elke keer wat jou verwysings se totale waarde van bestellings R10,000 bereik

Ons sal ’n e-pos aan elke vriend wie jy verwys stuur om hulle bekend te stel aan KoueKoffieBoeke.

Lys jou Vriende Hier
Volg ons op Sosiale Media
facebook  instagram 
Verwys jou Vriende
Lees ons Artikels
Besoek ons Winkel
Teken Uit   |   Bestuur Jou Voorkeure   |   Besig Aanlyn