KoueKoffieBoeke KoueKoffieBoeke
Uitgekies deur ons, geliefd deur jou kind
Besoek ons Winkel
Outeur van die Maand

Een van ons geliefde skrywers, Celeste Slabber-Loriston, se Kwini-Lee en die kuberkraker en Pagama vir die Six is onlangs as finaliste aangewys by NB-Uitgewers se Jeugboekpryse 2023 (Kinderverhaal; Tiener-Jongvolwasseneverhaal). Voorheen het haar storie Jinx met die ATKV-Woordveertjie weggestap. Ook is die magiese Alias uit haar kreatiewe brein gebore. Sy is duidelik ’n skrywer wat kan toor met die pen …

“As skrywer hoop ’n mens om ‘raak-gelees’ te word. Dat iemand van jou storie hou. Daarna hoop jy om op die Top 10 te kom. Wanneer jy egter die Top 3 behaal van twee verskillende kategorieë, besef jy dat jou stories hul plek in lesers se boekrakke kan volstaan. Stories loop lang paaie met skrywers en wanneer dit uiteindelik in boekvorm verskyn is die pad in die skrywer se hart voltooi; word dit vrygelaat vir die leser om te verdwaal in die kreatiewe wêreld van stories en karakters. Net dan kan hul lewe, in die harte van die lesers.”

Van ons nuwe boeke vir Mei
Lampie
*Wenner van die Elsabé Steenbergprys vir vertaalde kinder- en jeugliteratuur. Lampie handel oor geheimsinnige seebewoners en rowwe seerowers. Oor die Swart Huis van die admiraal, waar daar glo ’n monster…
 
R295.00
Besoek Winkel
Hondman (1)
Daar's 'n nuwe soort polisieman op die toneel ... Blitsverkoper-reeks! Strokiesprente.
 
R240.00
Besoek Winkel
Die boomhuis met 91 vloere
Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit … Kom tol saam in die wêreld se woesste draaikolk, vaar in ‘n duikbootbroodjie, spoel uit op ‘n woestyneiland, speel op…
 
R250.00
Besoek Winkel
Dirkie en Annie
PRYSWENNER-REEKS! Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees, maar hy is te bang om haar te vra. Dan versin hy maar iets om indruk op…
 
R160.00
Besoek Winkel
Wolf en Hond
Wolf is wild. Hond is mak. Wolf bly in die bos op ’n berg. Hond het ’n baas en ’n mandjie. ’n Kat pla vir Wolf. Hond moet hom help.…
 
R150.00
Besoek Winkel
Die avonture van Kuifie: Verkenners op die maan
In hierdie opvolg tot Bestemming maan vlieg Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onder leiding van professor Sonneblom die ruimte in met ’n vuurpyl. Hulle avontuur raak nóg gevaarliker wanneer hulle…
 
R160.00
Besoek Winkel
April se Topverkopers
Vrugte van die Gees
Liefde, geduld & vriendelikheid Die Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die…
 
R95.00
Besoek Winkel
Hoekom moet ek dit doen?
Jy moet jou tande borsel! Maar hoekom dan? Sal klein tandeborselmannetjies jou tande kom skoonskrop as jy dit nie doen nie? Natuurlik nie! Jou tande sal sleg word! Op 'n…
 
R160.00
Besoek Winkel
Die groot poefwedstryd
Koning Kuttel het ’n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy…
 
R160.00
Besoek Winkel
Ons Gunstelingboeke-op-afslag vir Mei
Die krabbelboek
180 BLADSYE! Krabbelboeke moedig kreatiwiteit aan. Krabbelboeke is pret! Dié krabbelboek met meer as 80 snaakse illustrasies, lok kinders uit om stories op te maak deur prentjies te teken of…
OP AFSLAG
R165.00
Besoek Winkel
Molkleintjies
Mario die mol soek die beste manier om sy kleintjies gelukkig te maak. Hy hou die ander diere op die plaas dop om te sien hoe hulle dit regkry en…
OP AFSLAG
R140.00
Besoek Winkel
Jy is ‘n regte wonderdier
Op ’n dag spoel die see hom uit op land – ’n duikhoendertjie! Hy mag op die rob se maag slaap. Die meeu gee vir hom kos. Die skaap sing…
OP AFSLAG
R90.00
Besoek Winkel
Storieland-bundel
Pragtige kinderboeke met bekende en onbekende stories, en pragtige illustrasies, uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die bundel bevat 5 boeke.
OP AFSLAG
R730.00
Besoek Winkel
Lees ons Artikels
Verwys jou Vriende

Weet jy van enigiemand wat sal hou van ons boeke? Verwys jou vriende en verdien:

 

  • ’n R100-koepon vir elke 10 mense wie ’n eerste bestelling plaas
  • ’n R200-koepon elke keer wat jou verwysings se totale waarde van bestellings R10,000 bereik

Ons sal ’n e-pos aan elke vriend wie jy verwys stuur om hulle bekend te stel aan KoueKoffieBoeke.

Lys jou Vriende Hier
Volg ons op Sosiale Media
facebook  instagram 
Verwys jou Vriende
Lees ons Artikels
Besoek ons Winkel
Teken Uit   |   Bestuur Jou Voorkeure   |   Besig Aanlyn