Ons is trots om aan te kondig dat ons ’n Tinteltong-toekenning ontvang het! Die Tinteltong Toekennings word toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met dié taal om te gaan.
Baie dankie vir elkeen se stem! |
| |
Guido Van Genechten (19 Augustus 1957) is ’n Vlaamse skrywer en illustreerder. Hy is wêreldwyd bekend vir sy prenteboeke.
Hy het tipografie studeer en jare lank in die grafiese sektor gewerk, waar hy hom hoofsaaklik met uitleg en redigering bemoei het. Hy het intussen lesse in teken, skilder, grafika en fotografie geneem.
Sy boeke is in verskeie tale beskikbaar. In 2010 was sy prenteboek Wiebelbillenboogie bekroon as Prenteboek van Die Jaar.
KoueKoffieBoeke is trots om ’n groot verskeidenheid titels van dié bekroonde skrywer aan te hou: |
| |
|
Mag ek in jou doek loer?
|
Met die 10de verjaarsdaguitgawe van hierdie topverkoper potjieboek met flappies kan kinders ’n positiewe les leer oor potjiedissipline. Muisie is ’n nuuskierige agie wat oral wil inloer. Hy wil selfs…
|
|
|
|
Dirkie verjaar
|
PRYSWENNER-REEKS! Dirkie (oftewel Rikki soos hy in Nederland genoem word, Nicky in Duitsland, Benji in Frankryk of sommer net Flop-Ear in Amerika) is die skepping van Guido van Genechten. In…
|
|
|
|
Because I love you so much
|
Touch-and-feel-book Little Polly, the polar bear, already knows quite a lot: He knows where the juciest fish swim, what a snowflake tastes like, that the wind can caress AND bite,…
|
|
|
|
Dirkie en sy vriendjies
|
Dirkie gaan elke aand na ’n oop plek in die bos. Daar speel hy met al sy vriendjies: wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd genoeg is Dirkie…
|
|
|
|
Klein wit vissie
|
Karton; kleure wat baba kan sien Klein wit vissie se mamma is weg. Hy ontmoet seediere van verskillende kleure: ’n rooi krap, ’n oranje seester, ’n geel slak, ’n groen…
|
|
|
|
Klein wit vissie is so bly
|
Karton; kleure wat baba kan sien Klein Wit Vissie is so bly. Mamma kom hom haal. Hy groet sy maats. ’n Prettige boek oor voorsetsels, met kleurvolle illustrasies. Hierdie publikasie…
|
|
|
|
Die groot poefwedstryd
|
Koning Kuttel het ’n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy…
|
|
|
|
Die groot eet-boek
|
Die groot eet-boek is vol fynproewers: vrug- en viseters, vegetariërs, liefhebbers van neute, kaas of gras, blomlekkerbekke of omnivore (soos Jan) … maar almal geniet dit om hul magies vol…
|
|
|
|
The Big Eating Book
|
The Big Eating Book is chock-full of delicious pictures about food lovers of all kinds – from fruit and fish eaters, vegetarians, and lovers of nuts, to cheese or grass…
|
|
|
|
Dirkie word ouboet
|
Dirkie word ouboet! Hy is dolgelukkig daaroor, maar ook ’n bietjie teleurgesteld: Die baba kom eers ná die winter, hy moet dus nog lank wag …Uiteindelik word dit lente en…
|
|
|
|
Die wikkelboude-dansie
|
As Mamma ʼn rukkie weg moet gaan, sorg Pappa vir die kinders soos wat net hy kan. Sommer gou word dit ʼn vrolike spul. Alles kan en alles mag, maar…
|
|
|
|
Die groot baba-boek
|
Die groot baba-boek is vol baba’s: harige baba’s, baba’s wat lê en baba’s wat regop staan, baba’s wat honger is en baba’s wat dors is … Maar elkeen van hulle…
|
|
|
|
Die groot drukkie-boek
|
In hierdie boekie sien ʼn mens hoe verskillende diere hul liefde wys: Olifante hou mekaar vas met hul slurpe, katjies speel wild en ystervarkies moet maar versigtig druk … Die…
|
|
|
|
Die groot slaap-boek
|
Daar is verskillende slapers: buikslapers, rugslapers, onderstebo-slapers, eensame slapers en nog vele meer … Die groot slaap-boek is ʼn skattige prenteboek met die kind se vaardighede as tema.
|
|
|
|
The Big Poop Contest
|
King Turd got stuck in his poop-phase. Every year he calls on the Minister of Interior Poop Affairs to organise the Big Poop Contest. From his balcony he watches as…
|
|
|
|
Omdat ek so lief is vir jou
|
Tekstuurboek. 'n Fraai boek wat kinders leer van die natuur, van kleure, en ook hoe lief hul ouers vir hulle is, maak nie saak hóé hul lyk nie. Boonop is…
|
|
|
|
Little White Fish is Glad
|
Little white fish is glad. Mom is fetching him. He says goodbye to all his friends. A colourful book about prepositions This publication is also available in Afrikaans, Klein wit…
|
|
|
|
Little White Fish
|
Little white fish has lost his mom. He meets sea animals of different colours: a red crab, an orange starfish, a yellow snail, a green turtle, a blue whale and…
|
|
|
| |
Van ons nuwe boeke vir April |
| |
|
Die krabbelboek
|
180 BLADSYE! Krabbelboeke moedig kreatiwiteit aan. Krabbelboeke is pret! Dié krabbelboek met meer as 80 snaakse illustrasies, lok kinders uit om stories op te maak deur prentjies te teken of…
|
|
|
|
Molkleintjies
|
Mario die mol soek die beste manier om sy kleintjies gelukkig te maak. Hy hou die ander diere op die plaas dop om te sien hoe hulle dit regkry en…
|
|
|
|
Jy is ‘n regte wonderdier
|
Op ’n dag spoel die see hom uit op land – ’n duikhoendertjie! Hy mag op die rob se maag slaap. Die meeu gee vir hom kos. Die skaap sing…
|
|
|
|
Lotta se lewe: Konyne by dosyne (1)
|
Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie…
|
|
|
|
Hoe om jou draak te tem (1)
|
Hik die Horribale Hamerkop die Derde is ’n fantastiese swaardvegter, ’n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het. Kan Hik met ’n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en…
|
OP AFSLAG
|
R180.00 R160.00
|
|
|
| |
|
Die grillerige toebroodjie
|
Is dit nie die grillerigste toebroodjie ooit nie? Dis sanderig, stinkerig, papgedruk, slymerig en slakkerig. Maar daar is ’n hongerige ratel wat dit nog steeds wil eet … of nie?…
|
|
|
|
Hoekom moet ek dit doen?
|
Jy moet jou tande borsel! Maar hoekom dan? Sal klein tandeborselmannetjies jou tande kom skoonskrop as jy dit nie doen nie? Natuurlik nie! Jou tande sal sleg word! Op 'n…
|
|
|
|
Die groot poefwedstryd
|
Koning Kuttel het ’n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy…
|
|
|
| |
Ons Gunstelingboeke-op-afslag vir April |
| |
|
Ek sou graag ‘n kind wil opvreet
|
Elke oggend bring Mamma Krokodil vir Kareltjie lekker piesangs vir ontbyt. En elke oggend sê sy verbaas: “My seun, kyk hoe groot word jy, en mooi! Kyk net daardie tande!”…
|
OP AFSLAG
|
R160.00 R140.00
|
|
|
|
Bybelspeurder
|
Is jy ʼn bobaasspeurder? Het jy arendsoë? Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van stories uit die Bybel. Jy sal ure van pret hê terwyl jy mense en…
|
|
|
|
Diere van die orde (Groot Boek)
|
Wat het ’n seeolifant en ’n luiperd in gemeen? En wat is die verband tussen ’n gorilla en ’n luiaap, of ’n pou en ’n kalkoen? In Diere van die…
|
OP AFSLAG
|
R395.00 R380.00
|
|
|
| |
Weet jy van enigiemand wat sal hou van ons boeke? Verwys jou vriende en verdien:
- ’n R100-koepon vir elke 10 mense wie ’n eerste bestelling plaas
- ’n R200-koepon elke keer wat jou verwysings se totale waarde van bestellings R10,000 bereik
Ons sal ’n e-pos aan elke vriend wie jy verwys stuur om hulle bekend te stel aan KoueKoffieBoeke. |
| |
Volg ons op Sosiale Media |
| |
|